Werf in die Rûens Petra Müller

ISBN: 9780624014003

Published:

Paperback

120 pages


Description

Werf in die Rûens  by  Petra Müller

Werf in die Rûens by Petra Müller
| Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 120 pages | ISBN: 9780624014003 | 5.61 Mb

Petra Müller het al dikwels bewys dat sy n kortverhaal kan skryf, en baie goed (vgl. Soos dit hoort)- maar haar basies gerigtheid is dié van verteller.Agter die meeste vertellers skuil ’n essayis - veelal ’n essayis wat onbewus is van homself. SóMorePetra Müller het al dikwels bewys dat sy n kortverhaal kan skryf, en baie goed (vgl. Soos dit hoort)- maar haar basies gerigtheid is dié van verteller.Agter die meeste vertellers skuil ’n essayis - veelal ’n essayis wat onbewus is van homself. Só n essayis is Müller: sy beeld haar beskouing en insigte. Sy beeld hulle met die volle inset van haar sintuie en haar emosies, sodat haar beste beskrywing ’n primitiewe onmiddellikheid het- ’n byna angswekkende bewustheid van organiese lewe.

Ook deins sy nie terug vir die onmooie nie. Sy skryf oor misdeeldes en afwykendes, maar met ’n soort verwondering wat van die morbiede poësie maak- dit met mistiek beklee. Uiteindliek leef al haar skepsels in vrede met die bome en landerye- ook die diere.



Enter answer





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Werf in die Rûens":


brentottawayforcongress.com

©2009-2015 | DMCA | Contact us